Clicks het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Februarie bekend gemaak. Die omset is 7,4% hoër en die wesensverdienste het met 6,4% gestyg. Die groep se uitvoerende hoof, Bertina Engelbrecht, gesels oor die resultate.
Beleggers is glad nie beïndruk met Clicks se jongste winste nie
Written on 23/04/2026
Ryk van Niekerk
Read full article
