Netflix en WhatsApp nou ook in Okosa se visier

Written on 07/09/2026
Ryk van Niekerk

Mothibi Ramusi, voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid (Okosa), gesels oor die Reguleerder se markondersoeke na hoë telekommunikasiekoste en die impak van oor-die-top-dienste (OTT-dienste), soos Netflix en WhatsApp, op plaaslike netwerke.
Read full article