Astral Foods, die land se grootste hoendergroep, het vandag finansiële resultate vir die ses maande tot einde Maart bekend gemaak. Die omset is 11% hoër en die wins het bykans sesvoudig gespring. Johan Geel, finansiële hoof van Astral Foods, bespreek die resultate, die impak van hoër diesel- en graanpryse, en hoe die voëlgriepinentingsprogram verloop.
Astral-winste dramaties hoër
Written on 18/05/2026
Ryk van Niekerk
Read full article
