Die beurs sak terug saam met internasionale markte

Written on 28/05/2026
Tinus de Jager

Henco Kruger lewer die markverslag en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, deel sy mening oor die markte se reaksie op die Reserwebank se besluit om die rentekoers te verhoog, asook wat tans vir hom op die markte uitstaan.
Read full article