Ingenieurswese het nog altyd deur sy are gevloei

Written on 07/05/2026
Ryk van Niekerk

Dr. Manie Kriel, adjunkvoorsitter van die Southern African Institute of Mining and Metallurgy en uitvoerende hoof van VBKOM, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die mynboubedryf in Suid-Afrika en wat hy doen om te ontspan.
Read full article