Capitec het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die wesensverdienste het met 23% gestyg en die direksie het ’n slotdividend van R53.60 verklaar. Die uitvoerende hoof, Graham Lee, bespreek die resultate.
Capitec hou net aan met groei, geld maak
Written on 22/04/2026
Ryk van Niekerk
Read full article
