Die JSE kraai koning oor 125 jaar

Written on 19/05/2026
Ryk van Niekerk

Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die JSE wat die beste aandelebeurs ter wêreld is oor die afgelope 125 jaar en Pick n Pay se besluit om nóg Boxer-aandele te verkoop.
Read full article