Moenie vergeet om begunstigdes vir jou lewende annuïteit te benoem nie. Dit sal ’n baie duur fout wees

Written on 19/05/2026
Ryk van Niekerk

HW de Jager, welvaartbestuurder by PSG Wealth, gesels oor die belangrikheid daarvan om begunstigdes vir jou lewende annuïteit te benoem.
Read full article