Elektriese vragmotors wil ‘n punt bewys

Written on 23/09/2026
Ryk van Niekerk

Francois Snyders, hoof van Internet van Dinge (IoT), GoMetro en flx EV, gesels oor hulle poging tot die wêreld se langste toetslopie met onafhanklike elektriese vragmotors.
Read full article