Carel de Jager, uitvoerende hoof van Sixpence, gesels oor die kunsmatige-intelligensie-agente wat hy ontwikkel het en wat soos werknemers in sy besigheid kan funksioneer. Hy bespreek ook of hierdie agente mense kan vervang en of besighede dit reeds kan toets.
KI-agente werk as werknemers in dié besigheid
Written on 03/09/2026
Ryk van Niekerk
Read full article
