Word SA se uitvoerende hoofde te veel betaal?

Written on 27/05/2026
Ryk van Niekerk

Dr Salomé Teuteberg, projekleier vir korporatiewe bestuur by Labour Research Service, gesels oor LRS se verslag wat handel oor uitvoerende hoofde se vergoeding.
Read full article