Nedbank het vandag sy resultate vir die eerste ses maande van die jaar bekend gemaak. Wesensverdienste het onveranderd gebly, en die direksie het 'n tussentydse dividend van R10.25 per aandeel verklaar. Die bank se finansiële hoof, Mike Davis, gesels oor die resultate.
Die mark is baie tevrede met Nedbank-resultate
Written on 04/08/2026
Ryk van Niekerk
Read full article
