Trudie Broekmann kla oor hoe banke bedriegde kliënte behandel

Written on 05/06/2026
Ryk van Niekerk

Trudie Broekmann, verbruikersprokureur by Trudie Broekmann Prokureurs, gesels oor haar ope brief aan die regering en reguleerders oor hoe kliënte deur banke behandel word nadat hulle bedrog op hul bankrekeninge ervaar het.
Read full article