Ryk van Niekerk on 17/09/2026

Dit neem 34 maande om wetgewing goedgekeur te kry

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor oe lank dit neem vir wetgewing in SA goed te keur.

R Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk on 17/09/2026

Mark spring ondanks hoër VSA-rentekoerse

Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, deel sy mening oor onder meer clicks se aandeelprus wat spring

R Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk on 17/09/2026

Momentum kry al hoe meer momentum

Momentum het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie bekend gemaak; die wesensverdienste was 13% hoër. Die uitvoerende hoof, Jeanette Marais, bespreek die resultate.

R Ryk van Niekerk
Jimmy Moyaha on 17/09/2026

API Summit: What lies ahead for African real estate

Niyi Adeleye, head of Real Estate Finance in Africa at Standard Bank CIB, discusses rising material costs and financing opportunities in Africa’s residential and industrial sectors.

J Jimmy Moyaha